Die man ry op sy bootjie in die rivier, lees ek in die boek oor spirtualiteit. Iemand bots onverwags teen hom en hy draai vies om om met die persoon te raas. Behoorlik uit sy humeur uit, roei hy verder - en 'n ent verder voel hy weer hoe stamp 'n boot van agter teen hom.Woedend draai hy om, reg om nog kwater los te trek en te raas.
Die boot wat teen hom gebots het was leeg.
Die ervaring het by hom bly vassteek. En van toe af, as hy op die punt was om sy humeur te verloor, het hy aan 'n boot gedink wat leeg is.
Saturday, December 11, 2010
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Blog Archive
-
▼
2010
(356)
-
▼
December
(30)
- 2011. Oor God wat alles nuut maak.
- Goddelike vreugde nog voor ‘n mens die goddelike a...
- Wanneer die geestelike reis vasval.
- Kerstyd as ‘n tyd van verwondering. Oor aanbidding.
- Om God se stem tot ‘n mens te hoor kom. Oor lectio
- Ingestel op die Verborgene. Oor lewenshouding.
- Wat vir God wonderlik moet wees… Oor 'n kersgeskenk.
- Kersnaggebed
- Kersgebed
- Wat soos 'n rots vasstaan. Oor die liefde wat wer...
- Die eenvoud van die liefde. Oor geduld....
- Verby die blink en die roem. Bybelstudie oor Openb...
- Teologie en spiritualitet. Sheldrake oor spiritual...
- Onvry in die liefde. Oor volwassewording in die li...
- Spiritualiteit as self-transendering
- Lig, lig, lig moet ons oor die dood praat...
- Die verborge God
- Die mooiste dinge in die lewe kom sonder 'n prys.
- En toe gaan die teoloog....
- Nooit na genoeg aan God nie. Oor spiritualiteit as...
- Heiligmaking en 'n boot
- Wanneer twis eeue lank duur. Oor teologie en spiri...
- Tye saam met God
- Om mekaar te vereer!
- ‘n Mens kan ook in stilte sonder God wees....
- Taize en sy invloed in Europa
- Die mistieke eenwording met God in ons wêreld
- Die Navolging van Christus en die leergesprek.
- Gewoontes en mislukking. Oor spiritualiteit as ‘n ...
- Oorweldig deur God se onselfsugtigheid
-
▼
December
(30)
No comments:
Post a Comment
Note: Only a member of this blog may post a comment.