Friday, January 18, 2013

Die liefde is niks anders as die verlange

Ingrid Jonker skryf hierdie liriese, maar ook worstelende gedig oor liefde:

GISTRAAND

gistraand in jou arms
by die perdeskoen maan
pluk ons ‘n klawer
met vier blare aan

vandag bly ek staan
op die werf by die blik
my hart agterdogtig
soos ‘n hoender wat pik

aan een korrel ‘n klip
wat skeur deur die hange
die liefde’s niks anders
as die verlange

Dit is die laaste twee reëls wat my boei.

'n Mistieke antifrase.


Blog Archive