Vandag, selfs in hierdie koue winter-tyd, skyn die son soos op 'n vrolike lentedag - en dit na twee baie koue en reenerige dae.
Opvallend hoe dit 'n mens se gemoed lig.
En toe vanaand lees ek hierdie eenvoudige opmerking van Wilhelm Loehe:"Laat ons ons trane afdroog en die lampe van rou uitdoof, want die Son van Christus is aan die skyn."
'n Stil herinnering aan hoeveel blydskap daar in die geestelike reis te vind is - selfs al is dit wintertye waarin ons dikwels op reis is.
Wat my laat dink aan die beroemde verhaal van die Emmaus-gangers met hul somber gesigte. En hoe die ontmoeting met die opgestane Christus hul harte warm gemaak het...
Ons geestelike reis word dikwels deur onvreugde en gekla oorheers.
En dit terwyl die Son helder skyn.
Sunday, August 07, 2011
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Blog Archive
-
▼
2011
(338)
-
▼
August
(29)
- Wat die duiwels skroei....
- Wanidee's van die self-help guru's
- Hoe meer lig, hoe meer duisternis.
- Sommer langs die pad, in die oop veld: die klein w...
- Die wysheid wat ontvang word...
- Om sorgvry te kan lewe
- Die liefde kom tot hulle wat dit deel....
- Wederkerigheid: Paulus en die mistiek
- Die geestelike reis en die goue middeweg: om te on...
- Onverbonde. Om waarlik vry te wees.
- Sagtheid en woede
- Toe kinders begin oorlog maak het: oor die dolk in...
- Reinheid van hart
- Pessimisties oor Afrika? Die oog van Bol.
- Oor 'n pypsteeltjie. By die afskeid van 'n vriend
- Oor weelde-belasting en gestruktureerde onreg.
- Self-respek en eiewaan
- Die vinger en die boesem.
- Dit maak nie saak as die geskiedenis ons barbare s...
- Trauma, geweld en mistagogie.
- De huid volscheldt. Wanneer mense keelvol is...
- Hoe uiterlike dinge geweld kan dryf....
- Wanneer mistiek nie eg is nie.
- Die Son skyn....
- Oor Geestelike Oefeninge. Psalm 126.
- Wanneer die kerk genade kwyt raak. Oor die doop (1).
- Die horison van ons geestelike reis
- Die verborge ontmoeting met God. Oor die joods-chr...
- Die wonder en die woede van die liefde.
-
▼
August
(29)
No comments:
Post a Comment
Note: Only a member of this blog may post a comment.