Sunday, February 16, 2014

Doodsdreigement

Vanoggend lees ek iewers van die ma wat vreeslik sukkel om haar seuntjie te laat ophou kriewel terwyl die dominee aan die preek is.

Toe, deur 'n briljante ingewing van die oomblik, kry sy reg om hom doodstil te laat sit.

Sy fluister:

As hy nie nou stilbly nie, gaan die dominee 'n tweede preek lewer en die preek gaan langer wees as die een wat hy toe moes aanhoor.

Ou herinneringe wat toe by my opkom.

Blog Archive