Saturday, February 15, 2014

Wanneer 'n lamppaal nie meer werk nie...

Vanoggend met ons besoek by kollega's van 'n noordelike universiteit, lees ek die volgende opmerking van Rahner. Dit is netjies en groot uitgetik. En teen die kennisgewingbord in die gang vasgesteek.

Dit lui:


Tradisie is soos lamppale. Dit verlig die weg wat 'n mens bly loop.


Maar dit is net 'n dronk man wat aan 'n lamppaal bly vasklou.

Blog Archive