Saturday, May 25, 2013

Twee soorte vrees

Daar is twee soorte van vrees in 'n mens se verhouding met God, skryf Augustinus. 

Hy gebruik die huwelik as simbool om dit te illustreer.

Die een soort vrees is soos die van 'n vrou wat bang is dat haar man weer terugkom huis toe.

Die ander soort vrees is wanneer 'n vrou bang is dat haar man nie weer huis toe sal kom nie. 


Blog Archive