In vandag se Trouw word verslag gelewer van 'n ondersoek na die voordele van meditasie. Die resultate wys nie dat meditasie 'n heilsame werking het nie.
'n Mens kan oor die artikel vele vrae vra of opmerkings maak. Veral interessant is dat mense wat ondervra is, 30 tot 40 uur blootstelling aan meditasie gehad het. Die reaksie van die kritici hierop is dat mense wat so beweer dus nie veel van meditasie af weet nie. Meditasie vra veel meer aandag, tyd en blootstelling as wat hierdie mense sou kon dink.
Dit is 'n interessante reaksie, want dit wys hoe meditasie nie sommer net so opgetel kan word nie. 'n Mens moet dus versigtig wees om van meditasie te praat indien 'n mens nie deeglik daaraan blootgestel is nie.
Maar vir my is 'n ander kwessie belangriker: in die gedagtes van lesers word meditasie beoordeel in terme van die nuttigheid of heilsaamheid daarvan. Maar meditasie word op die manier vanuit 'n funksionele hoek beskou. Die vraag in die agtergrond is: hoe nuttig is dit?
Vanuit 'n spiritualiteitshoek is meditasie nie te bedink in terme van die heilsaamheid daarvan nie. Trouens, meditasie kan soms 'n vernietigende of ontstellende effek hê. Dit kan 'n mens neem in rigtings waar 'n mens nie wil wees nie. Dan sou dit nie noodwendig 'n heilsame werking hê nie.
Die fundamentele fout is 'n uitgangspunt vir die ondersoek: Anders as wat daarin gedink word, het meditasie nie 'n "waarde" nie. Dit is eerder die manier waarop 'n mens verby die oppervlakkige beweeg om die diepere te ontdek. Meditasie is 'n stap in 'n omvattende proses wat saamhang met die verlange om in God se teenwoordigheid te wees. Daarom moet dit nie in terme van sy heilsame werking gemeet word nie.
Hier is die berig:

Het
lijkt meer dan logisch: wie af en toe de tijd neemt om te mediteren, voelt zich
prettiger en heeft minder last van stress. Toch is er maar weinig bewijs voor
de heilzame effecten van meditatie. Alleen mindfulness heeft goede papieren.
Die
conclusie trekt een groep onderzoekers onder leiding van internist Madhav Goyal
van de Johns Hopkins University in Baltimore. In een maandag verschenen artikel in het wetenschappelijke tijdschrift
JAMA Internal Medicine vergelijken ze zo'n 47 eerdere onderzoeken naar de
effecten van meditatie.
Volgens
Goyal en zijn collega's is er geen reden om aan te nemen dat meditatie in het
algemeen pijn en stress kan verminderen. Mindfulness, waarbij je probeert om
sterk te focussen op één gedachte, is een uitzonderingsgeval. Die vorm kan
zorgen voor een 'kleine, maar mogelijk belangrijke dosis ontspanning'. Bij
gevallen van lichte depressie kan mindfulness zelfs een alternatief zijn voor
antidepressiva. De effecten zijn volgens Goyal vergelijkbaar.
Nog
geen harde conclusies
Verder
is het nog maar de vraag of mediteren helpt tegen slaap-, eet- en
gewichtsproblemen. Ondanks de vele claims is er volgens de onderzoekers nog
nauwelijks wetenschappelijk bewijs. Overigens is er ook geen reden om aan te
nemen dat meditatie slecht is voor een mens.
Dat
de groep rond Goyal weinig heilzame effecten heeft gevonden, hoeft niet te
betekenen dat ze er niet zijn. De 47 studies zijn maar een klein deel van de
totale stapel waar de onderzoekers zich doorheen werkten. Ze lieten bijna 19
duizend onderzoeken links liggen, omdat die niet aan hun strenge
wetenschappelijke eisen voldeden of omdat ze draaiden om een specifieke
leeftijdsgroep.
Op
veel onderzoeken valt wel iets af te dingen
Alle geselecteerde studies maakten gebruik van
zogeheten controle-onderzoek: ze vergeleken een groep mediterende mensen met
groepen die op een andere manier streefden naar meer gezondheid (zoals
medicatie, een placebo of onderwijs). Volgens Goyal zijn studies zonder
controle-onderzoek meestal positiever over de effecten van
meditatie.
Naar
mantra-meditatie, waarbij iemand telkens een bepaalde term of zin uitspreekt,
is nog te weinig onderzoek gedaan. Ook zou het kunnen dat meditatie wel
degelijk gezond is, maar dat wetenschappers te snel conclusies trekken. In een
reactie op de analyse in JAMA wijst Harvard-medicus Allan Goroll op de duur van
de onderzoeken: deelnemers kregen meestal 30 tot 40 uur meditatie-training.
Goroll: 'Misschien duurt het wel langer om dit onder de knie te krijgen.'