Tuesday, May 13, 2014

Wanneer God en mens op mekaar ingestel is. Oor sinergie...

Ons kan nie ons lewensbestemming kies nie.

Dit word ons nie toegelaat nie.

Maar hoe ons ons lewensbestemming inklee, is aan ons toevertrou.

Hammarskjold skryf dit om uitdrukking te gee aan die merkwaardige sinergie wat God en mens deel. 

Paulus het dit al geskryf: werk jou eie heil uit - en dit met vrees en bewing. Want dit is God wat in jou woon en werk (Fil. 2:13).


No comments:

Post a Comment

Note: Only a member of this blog may post a comment.

Blog Archive