Wednesday, June 04, 2014

God verlang


Meister Eckhart het 'n besondere kenmerk van die God-mens verhouding beklemtoon: 

Hy skryf:

Mense beweeg heen en weer, bly naby of gaan ver weg.

Maar God bly altyd digby.

Selfs wanneer God nie in 'n mens se innerlike kan bly nie, bly God steeds by die deur.

Dit laat 'n mens dink aan die metafoor in Openbaring 3 : "Ek staan by die deur en klop..." 

Nie net die mens nie, maar ook God verlang...

No comments:

Post a Comment

Note: Only a member of this blog may post a comment.

Blog Archive