Tuesday, July 05, 2011

Daar is nog plek.....


Celia stuur vir my hierdie draaksteek-foto van die nuwe lugdiens van Johannesburg na Bisho wat deur Santaco op die been gebring gaan word. 

As jy nou wil weet wat meer Suid-Afrikaans as die vuvuzela is, moet jy oor taxi's begin praat.... en die kommentaar op die elektroniese berigte gaan kyk.

No comments:

Post a Comment

Note: Only a member of this blog may post a comment.

Blog Archive