Young vertel in haar boek van die monnik wat besluit om sy gemeenskap te verlaat om totale afsondering op te soek. Hy wou daar, het hy gedink, volkome vrede vind omdat daar niemand sou wees om mee te praat of om na te luister nie. Dan sou hy ook nooit sy humeur verloor nie.
Hy gaan bly toe in ‘n grot. Op ‘n dag gaan haal hy water en toe hy die bottel neersit, slaan dit om. Hy het toe maar weer water gaan haal, maar presies dieselfde gebeur. Toe hy die derde keer water gaan haal het en die bottel sowaar weer omslaan, raak hy so woedend dat hy dit net daar stukkend slaan.
Toe hy tot bedaring kom, besef hy hoe hy deur ‘n gesindheid van woede bemeester word.
Hy sê toe vir homself dat hy sal teruggaan na sy gemeenskap toe. Oral, of ‘n mens nou alleen in ‘n grot bly of onder mense, word ‘n mens gedurig op jou swakheid getoets. Orals is die lewe dus ‘n worstelstryd waarvoor ‘n mens geduld moet hê en afhanklik moet wees van God om daardeur gehelp te word.
‘n Mens kan nie jou demone ontvlug nie. Hulle moet aangepak word.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Blog Archive
-
▼
2010
(356)
-
▼
July
(31)
- Oor 'n papegaai en 'n omstrede skilder
- 'n Werkswinkel
- Wanneer verbeelding inmeng met die feite...
- Die toekoms van die kerk?
- Wanneer God huil... Oor geestelike uitputting. (Mi...
- Ek het dit in Kevelaer in 'n winkel gehoor...
- Nog 'n Sondag vol heiligheid. Oor Thomas a Kempis ...
- Nuwe tye, nuwe dinge
- Om deur God geseën te word.
- Storm
- 'n Lang, verslindende soen... Oor 'n goeie begin
- Wanneer ons met vuur speel...
- 'n Somer-sondag en mistieke ervarings
- Om te sterf...
- Herontdek menslikheid.
- Hoe langer, hoe meer... Oor die groeiende verlange...
- 'n Boekvol genade. Bybelstudie oor Openbaring (5)
- Nuwe tye bring 'n nuwe verstaan van God? Oor die g...
- Die nimmereindigende soektog na God
- Reis in die Onbekende: Oor volmaakte geluk
- Oor kaasland en 'n koei
- 'n Mens kan nie jou demone ontvlug nie.
- Sokker en die lewe
- Van teensin tot verwondering. Om met God se oë te ...
- 'n Geestelike begeleier is iemand wat gedurig self...
- 'n Kerk wat aanbid... Bybelstudie oor Openbaring (4).
- Wanneer woorde jou faal. Die sokkerkoors en die di...
- Drie maniere om God lief te hê. Oor liefde om lief...
- Bybelstudie oor Openbaring (3)
- Haarstyle vertel die hele storie... Oor metal bands
- Wanneer sokker liefde maak....
-
▼
July
(31)
No comments:
Post a Comment
Note: Only a member of this blog may post a comment.