Skuldig, besef ek, by die luister van die lied, ek ken nie die kunstenaar nie. Skandelik, seker ook, hy is inderdaad heel bekend.
Vanoggend speel 'n Psalm-agtige lied van Joe Niemand oor die radio. Die man het 'n pragtige stem, maar dit is die woorde wat ook by my bly. Dit is op sy webwerf te luister. (Luister 'n uittreksel: http://www.niemand.co.za/ - snit 8).
Maar in my soeke na meer inligting oor hom, kom ek op die volgende song af. Dit is 'n meesleurende wonderlike lied oor die liefde. Maar die woorde bly by my, veral die laaste vers.
I will be Your lover
I will be Your friend
I'll forsake all others
Until this world will end
You have seen my darkness
But you have not forsaken me
You shine Your light tenderly
You have set me free
Halleluja (4)
You have heard my thirsty cries
Your skies have answered me with rain
I will love no other
Until my dying day
Halleluja (4)
When I enter heaven's door
Let me not be carrying
Words of love or acts undone
Or songs I didn't sing.
Hier is die lied:
http://youtu.be/qFrQeeTTzF4
Saturday, December 17, 2011
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Blog Archive
-
▼
2011
(338)
-
▼
December
(30)
- Vreugde en die teenwoordigheid van God
- Vreugde in die rou tye
- Mag as energie.
- Deel van die natuur: oor ekologiese mistiek
- Verwondering by die kerstyd
- Oor meditasie, besigheid en kersfees
- Kersgebed: Die God wat nuut maak...
- Om God vir God te verlaat
- Thomas Aquinas en die mistiek
- Die nagmerrie van die swart kersfees.....
- Wat God wil
- Ongeskonde te midde van die gruwelike geskendheid
- Halleluja
- By die vurk in die pad maak die verlange werklik s...
- Verslaafd aan die verlede en toekoms. Om vry te ka...
- Hoe maklik om die ander uit te skuif....
- Kontemplasie, instelling en stilte
- Adventstyd - die wag op die mistieke volheid
- Verlange na die nag
- 'n Blou Engel
- Liefdeswete as 'n onpeilbare geheim
- Die waardevolle van die Adventstyd
- Belydenisskrifte kan seer maak, soos die waarheid.
- Die jongman met die Hemelse blou oë
- Die gewoonheid en alledaagsheid van Advent
- Die verlange neem 'n mens op reis...
- Lank voor 'n mens vir die laaste keer jou kop neer...
- Die boks is propvol. Oor meelewing en gulhartighei...
- Wanneer goed en kwaad saamleef. Oor die kleivoete ...
- Ant Annie se broodjies. Die groot eetkultuur.
-
▼
December
(30)
No comments:
Post a Comment
Note: Only a member of this blog may post a comment.