Tuesday, November 24, 2009

Velasquez en Emmaus




Hierdie skildery van die Emmaus verhaal in Lukas 24 is gedoen deur Velasquez en hang in die Metropolitaanse Museum vir Moderne Kuns in New York. 'n Mens kan Velasquez se mistieke styl onmiddellik herken. Later hopelik meer.

No comments:

Post a Comment

Note: Only a member of this blog may post a comment.

Blog Archive