Martin E Marty skryf in sy boeiende "A cry of absence":
Baie wat so stellig verklaar dat God nie meer vandag onder ons teenwoordig is nie, het nog nie hierdie ou insig herleer nie: daar is wel heilige plekke waar herinneringe aan die brandende bos opnuut vuur kan laat ontbrand. (p. 174)
En:
Heilige plekke bied aan die hart insigte wat die verstand nie van weet nie. (p. 174).