In resente tye word die geleentheid om goed en waardig te sterf met spirituele praktyke verbind.
Dit is 'n verskriklik om te hoor dat jy terminaal siek is. Nog moeiliker is om die sterwensproses te hanteer. Die meeste mense is nie in staat om dit te kan doen nie. Hartseer, vrees, pyn, woede, verwyte, skuldgevoelens en vele ander sterk emosies kompliseer die proses nog verder.
En dit terwyl 'n mens so moet sterf dat jou dood 'n sinvolle afsluiting van jou lewe sal wees en 'n oorgang na die nuwe.
Hieroor word dan verder gedink: wat beteken 'n "sinvolle" afsluiting van jou lewe? Vir vele beteken dit om vir oulaas saam met geliefdes te wees, om rustig laaste dinge te kan doen - dinge wat 'n mens altyd wou gedoen het, maar nooit voor kans gemaak het nie. Vir ander beteken dit om vrede te maak, ou rusies uit die weg te kry, om voorsorg te tref vir hulle wat agterbly en baie ander, eie dinge.
Vanuit 'n geestelike hoek word al hoe meer hieroor nagedink. Ons wil volgende jaar in ons kursus in Spiritualiteit juis hieraan as 'n onderdeel van Spirituele Praktyke aandag gee.
Wat my opval, egter, is nie net dat 'n mens self daarop ingestel moet wees om goed te kan sterf nie. 'n Mens moet ook toegelaat word om goed te kan sterf. Soms word die sterwe van 'n geliefde meer gekompliseer deur die hartseer van hulle wat agterbly as deur die sterwende self. Daarom is die besinning oor sterwe nie net op die sterwende gerig nie. Van die mooiste oomblikke in die sterwenproses kan gebied word deur die manier waarop geliefdes saam met sterwendes die pad loop en hulle toelaat om te sterf.
In vanoggend se NYT is daar 'n interessante berig hieroor. Soms kan die mediese wetenskap, in al sy wonderlike tegnologie en bystand, die sterwensproses moeiliker maak. Maar dan is daar ook weer 'n groep dokters wat met empatie en begrip oor die moeilike saak optree. In die berig is daar 'n makabere grappe, tipies Iers, wat vertel oor die toewyding van dokters in Ierland om te keer dat hulle pasiënte sterf. Waarom word Iere in kiste begrawe wat met skroewe toegemaak is? Om die dokters uit te hou..,
'n Makabere grap, maar bedoel om 'n mens te laat nadink oor die grense van die mediese wetenskap - en - nog meer - oor 'n spirituele benadering tot die sterwensproses. Altyd weer moet die behandeling ingestel wees om van buite die pasiënt tot 'n geïntegreerde, menslike einde van sy of haar lewe te kom. Nie die verlenging van die lewe nie, maar die vermensliking van lyding, sover as wat dit moontlik is, moet in die visier van die mediese wetenskap wees.
Dit is 'n omstrede saak, wat nou saamhang met sulke moeilike tema's soos die afskakel van masjiene wat mense aan die lewe hou en eutanasie. Juis daarom vra dit begrip, gesprek, maar veral die fokus op die waardigheid van mense se lewens.
Hier is die berig:

ONE morning
last month, Anthony Gilbey awakened from anesthesia in a hospital in the east
of England. At his bedside were his daughter and an attending physician.
The surgery
had been unsuccessful, the doctor informed him. There was nothing more that
could be done.
“So I’m
dying?” the patient asked.
The doctor
hesitated. “Yes,” he said.
“You’re
dying, Dad,” his daughter affirmed.
“So,” the
patient mused, “no more whoop-de-doo.”
“On the
other side, there’ll be loads,” his daughter — my wife — promised.
The patient
laughed. “Yes,” he said. He was dead six days later, a few months shy of his
80th birthday.
When they
told my father-in-law the hospital had done all it could, that was not, in the
strictest sense, true. There was nothing the doctors could do about the large,
inoperable tumor colonizing his insides. But they could have maintained his
failing kidneys by putting him on dialysis. They could have continued pumping
insulin to control his diabetes. He wore a pacemaker that kept his heart
beating regardless of what else was happening to him, so with aggressive
treatment they could — and many hospitals would — have sustained a kind
of life for a while.
But the
hospital that treated him offers a protocol called the Liverpool Care Pathway
for the Dying Patient, which was conceived in the 90s at a Liverpool cancer
facility as a more humane alternative to the frantic end-of-life assault of
desperate measures. “The Hippocratic oath just drives clinicians toward
constantly treating the patient, right until the moment they die,” said Sir
Thomas Hughes-Hallett, who was until recently the chief executive of the center
where the protocol was designed. English doctors, he said, tell a joke about
this imperative: “Why in Ireland do they put screws in coffins? To keep the
doctors out.”
The
Liverpool Pathway brings many of the practices of hospice care into a hospital
setting, where it can reach many more patients approaching death. “It’s not
about hastening death,” Sir Thomas told me. “It’s about recognizing that
someone is dying, and giving them choices. Do you want an oxygen mask over your
face? Or would you like to kiss your wife?”
Anthony
Gilbey’s doctors concluded that it was pointless to prolong a life that was
very near the end, and that had been increasingly consumed by pain, immobility,
incontinence, depression and creeping dementia. The patient and his family
concurred.
And so the
hospital unplugged his insulin and antibiotics, disconnected his intravenous
nourishment and hydration, leaving only a drip to keep pain and nausea at bay.
The earlier bustle of oxygen masks and thermometers and blood-pressure sleeves
and pulse-taking ceased. Nurses wheeled him away from the wheezing, beeping
machinery of intensive care to a quiet room to await his move to “the other
side.”
Here in the
United States, nothing bedevils our discussion of health care like the question
of when and how to withhold it. The Liverpool Pathway or variations of it are now
standard in most British hospitals and in several other countries — but not
ours. When I asked one American end-of-life specialist what chance he saw that
something of the kind could be replicated here, the answer was immediate:
“Zero.” There is an obvious reason for that, and a less obvious reason.
The obvious
reason, of course, is that advocates of such programs have been demonized. They
have been criticized by the Catholic Church in the name of “life,” and vilified
by Sarah Palin and Michele Bachmann in the pursuit of cheap political gain.
“Anything that looks like an official protocol, or guideline — you’re going to
get death-paneled,” said Dr. Ezekiel Emanuel, the bioethicist and expert on
end-of-life care who has been a target of the rabble-rousers. (He is also a
contributing opinion writer for The Times.) Humane end-of-life practices have
quietly found their way into cancer treatment, but other specialties lag
behind.
The British
advocates of the Liverpool approach have endured similar attacks, mainly from
“pro-life” lobbyists who portray it as a back-door form of euthanasia. (They
also get it from euthanasia advocates who say it isn’t euthanasia-like enough.)
Surveys of families that use this protocol report overwhelming satisfaction, but
inevitably in a field that touches families at their most emotionally raw, and
that requires trained coordination of several medical disciplines, nursing and
family counseling, the end is not always as smooth as my father-in-law’s.
The less
obvious problem, I suspect, is that those who favor such programs in this
country often frame it as a cost issue. Their starting point is the arresting
fact that a quarter or more of Medicare costs are incurred in the last year of
life, which suggests that we are squandering a fortune to buy a few weeks or
months of a life spent hooked to machinery and consumed by fear and discomfort.
That last year of life offers a tempting target if we want to contain costs and
assure that Medicare and Medicaid exist for future generations.
No doubt, we
have a crying need to contain health care costs. We pay more than many other
developed countries for comparable or inferior health care, and the total bill
consumes a growing share of our national wealth. The Affordable Care Act —
Obamacare — makes a start by establishing a board to identify savings in
Medicare, by emphasizing preventive care, and by financing pilot programs to pay
doctors for achieving outcomes rather than performing procedures. But it is
barely a start.
Common sense suggests that if officials were not afraid of
being “death-paneled,” we could save some money by withholding care when,
rather than saving a life, it serves only to prolong misery for a little while.
But I’m
beginning to think that is both questionable economics and bad politics.
For one
thing, whatever your common sense tells you, there is little evidence so far
that these guidelines do save money. Emanuel has studied the fairly sketchy
research and concluded that, with the possible exception of hospice care for
cancer patients, measures to eliminate futile care in dying patients have not proved to be significant cost-savers. That
seems to be partly because the programs kick in so late, and partly because
good palliative care is not free.
Even if it
turns out that programs like the Liverpool Pathway save big money, promoting
end-of-life care on fiscal grounds just plays into fears that the
medical-industrial complex is rushing our loved ones to the morgue to save on
doctors and hospital beds.
When I asked
British specialists whether the Liverpool protocol cut costs, they insisted they
had never asked the question — and never would.
“I don’t
think we would dare,” said Sir Thomas. “There was some very nasty press here in
this country this year about the Pathway, saying it was a way of killing people
quickly to free up hospital beds. The moment you go into that argument, you
might threaten the whole program.”
In America,
nothing happens without a cost-benefit analysis. But the case for a less
excruciating death can stand on a more neutral, less disturbing foundation,
namely that it is simply a kinder way of death.
“There are
lots of reasons to believe you could save money,” said Emanuel. “I just think
we can’t do it for the reason of saving money.”
During
Anthony Gilbey’s six days of dying he floated in and out of awareness on a cloud
of morphine. Unfettered by tubes and unpestered by hovering medics, he
reminisced and made some amends, exchanged jokes and assurances of love with
his family, received Catholic rites and managed to swallow a communion host
that was probably his last meal. Then he fell into a coma. He died gently,
loved and knowing it, dignified and ready.
“I have
fought death for so long,” he told my wife near the end. “It is such a relief
to give up.”
We should
all die so well.