Monday, March 04, 2013

Lyding

Soms sien 'n mens 'n skildery wat onbemiddeld en direk met jou praat.

Hierdie skildery doen dit, veral nou in die lydenstyd.

Soms het 'n mens tyd nodig om so iets te bedink.

Verel wanneer jy so volledig voor lyding staan.





Blog Archive