Sunday, October 10, 2010

Beauty is in the eye of the beholder....



Op die trein van Ely na London vir my vlug na St Petersburg voor-verlede week, neem ek die foto's.


Hier, links, is die kapsel van nader:





Hier is dit van agter:





Skoonheid, besef ek, boerseun uit die plein aarde, is relatief.


Daar is geen konneksie tussen hierdie foto's en die volgende storie wat iemand in die fliek wat ons kyk, vertel:


Die man gaan sien sy predikant omdat hy dink sy vrou wil hom vergiftig. Die dominee kom terug en sê vir hom hy het toe met sy vrou gaan praat. Drie uur lank het hy met sy vrou gesprek gevoer. En hy wil net vir die man terugrapporteer: hy dink die man moet maar die gif vat....

No comments:

Post a Comment

Note: Only a member of this blog may post a comment.

Blog Archive