Friday, October 01, 2010

Spesiale geleentheid



Gisteraand, in die Hermitage Teater, neem my gashere my na 'n uitvoering van Giselle.

Dit is my eerste ervaring daarvan.

Die storie is smartlik: die minaars sterf die een na die ander. Die drama is hoog.

Maar dit word alles goedgemaak deur die onvergeetlike musiek en die meesterlike tegniek van die kunstenaars.

Ek neem die foto. 'n Aandenking aan 'n spesiale geleentheid.

No comments:

Post a Comment

Note: Only a member of this blog may post a comment.

Blog Archive